Ek is so tevrede met hierdie masjien. Melandi was November 2012 ‘n jaar op die masjien en haar punte het verbeter van 41% na 52%. Sy het ‘n probleem met migraine gehad as gevolg van die Ritalin. Sy is nou heeltemal van die pille af en het nog geen migraine aanval weer gekry nie. Sou daar een dreig, sit sy gou die masjien op en siedaar, weg is die pyn. Sy het nie meer nodig om uit die skool te bly nie en dit het in die verlede ten minste 2 maal per week gebeur vir 2 – 3 dae.
Ek is so bly om deel van hierdie familie te wees en sal almal aanbeveel om dit te probeer.
YS
George